Bratislawa deur Atterbury-oë

By |2015-03-20T17:45:33+02:0020 Maart, 2015|Medewerkers|Kommentare af op Bratislawa deur Atterbury-oë

As deel van ons moedermaatskappy se verkenning van die Oos-Europese mark, het Gideon Oosthuizen, een van Atterbury Europa se direkteure, al baie interessante reiservarings gehad. Hy vertel ’n staaltjie oor sy eerste besoek aan Bratislawa, [...]