24 September, 18:00 – 21:00 

R150 – R220

Vir die eerste keer saam op die verhoog, Dr. Tumi (Love & Grace) en Churchill Selatole (Dear Worship Leader), en hul bied aan “When Men Worship”. Hierdie 2 merkwaardige musikante sal die verhoog deel en die gehoor lei in diep aanbidding, hul werke is vanselfsprekend.

Atterburyteater