Een van die hoogtepunte van die pas afgelope BoekeJol en Filmrol Fees in Pretoria was die paneelgesprek waarmee die fees afgeskop het, skryf Maroela Media op hul webwerf.

Chris Chameleon, sanger en ambassadeur vir die FAK, Danny Titus van die ATKV en Flip Buys van die Solidariteit Beweging het elkeen hul mening gegee oor die lewensare wat die Afrikaanse taal aan die gang hou. Die gesprek is deur Tim du Plessis gelei.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Kry nuus, debatte en baie meer in Afrikaans op www.maroelamedia.co.za