Gary Rom se visie is dat elke dag ‘n goeie hare-dag vir elke vrou in Suid-Afrika moet wees. Die aanvraag vir direkte toewyding en advies word ‘n steeds toenemende verskynsel in ‘n moderne gemeenskap. Kom en geniet ‘n vrouedag-koestering met die kenner in haarsorg. Gary is een van ses stiliste van regoor die wêreld wat deel vorm van die Lóreal World Business Team, bespreek nou en “Ervaar die Verskil”. Met Bobby & Karlien van Jaarsveld

Atterburyteater: 8 Augustus, 8:30 – 13:00