27 September, 18:30 – 20:30 

28 September, 18:30 – 20:30

29 September, 18:30 – 20:30

R100

’n Groep kinders bring ’n verskeidenheid persoonlikhede en talent bymekaar in die “Die BlouTeater” se “The Musical Project” oudisies. Die druk is hoog en nie sonder intrige nie. Mnr Kemp het sy hande vol met groot egos, letsels en telleurstelling. Die bitsige girlies dink hulle is die kat se snor, en die nuwelinge moet gemaklik raak, die “boy band” probeer net te hard en êrens moet die liefde ook inpas. Dis Instagram en Facebook in hierdie tydige tiener projek.

’n Unieke projek geskep deur elke lid se bydrae*

#OnsMusical

#MenloMusical

#MenloParkMusical

#MPM

#TheMusicalProject

#OnsSingLive

 

27 September – Atterburyteater

28 September – Atterburyteater

29 September – Atterburyteater