10 June, 20:0021:30 

R140 – R160

Kom sit saam met Koos Kombuis en Andries “Roof” Bezuidenhout om die kombuistafel en luister hoe die twee woordkunstenaars heerlik en hartlik gesels tussen splinternuwe liedjies en ook ’n paar wat ou herinneringe wek. Van die verhoë by die KKNK en Stellenbosse Woordfees, is “Terug na die Kombuis” nou uiteindelik in Pretoria op die planke. In die woorde van die resensent Herman Lategan: “… gaan kyk self. Dit sal nie ’n teleurstelling wees nie.”

Atterburyteater