Die Teresa Listertoekenning van R 20 000 is vir die vierde keer aan ‘n vroulike finale jaar regstudent aan UP wat Teresa se uitsonderlike kwaliteite weerspieel – uitstaande akademiese prestasie, sosiale gewete en ook finansieël behoeftig, toegeken. Die toekenning is op 15 April 2015 tydens UP se regsfakulteit se erkenning van prestasie toekenningsaand aan Kirsten Nicole Bailey oorhandig.

Foto: Leonie du Preez, Zahn Hulme, Kirsten Nicole Bailey, Teresa se man, Bruce en dogtertjie Rachel wat die prys oorhandig het