17 Mei, 20:00 – 22:00

R170

Hierdie briljante, spitsvondige groep komediante gaan deur Suid-Afrika toer en die lewe op die toer- pad dokumenteer wat dan die agtergrond van die vertoning vorm. Kom kyk beleef met bewondering die diepte en kwaliteit van “stand–up “ komedie in ons land, op 22 April by die Atterbury Teater. Dave Levinson, Simmi Areff, Lazola Gola, Warren Robertson en Eugene Khoza sal die verhoog met ander komediante deel soos hulle na verskeie dele van Suid-Afrika reis.

Atterburyteater