Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

3 Februarie, 2016|

14 February, 16:00 - 17:15 R140 - R160 Mathys Roets sing oor die liefde in ‘n Spesiale Valentynsdagvertoning. “Droomvrou” vertel die [...]

3 Februarie, 2016|

12 February, 20:00 - 21:50 R180 - R220 Die Amerikaanse sanger en liedjieskrywer Shawn Phillips het vir die laaste 40 jaar met [...]

11 Januarie, 2016|

Die skepper van “Liewe Heksie”, Verna Vels het kort voor haar dood verlede jaar `n splinternuwe storie spesiaal vir Lefra [...]

11 Januarie, 2016|

DOEP IS NIE DOOD NIE is ’n eenman-aanbieding met teks- en musiekgrepe oor die lewensbeskouing en werk van Koos du [...]

11 Januarie, 2016|

Jazz Up!  is ‘n vertoning saamgestel uit splinternuwe jazz verwerkings  van Anna se gunsteling musiek van die vorige eeu. Sy [...]

11 Januarie, 2016|

Jaconell Mouton nooi 2 spesiale gaste, Coenie de Villiers en Clinton Viljoen, om hierdie onvergeetlike aand met haar, Mauritz Lotz [...]

10 Desember, 2015|

Randall Wicomb neem ons op `n reis deur sy veelkleurige lewe met van sy mooiste liedjies. Vir meer as veertig [...]

10 Desember, 2015|

Die nuwe verhoogproduksie deur Nataniël Nataniël bring sy nuutste liedjies en skrywes (beide in Engels en Afrikaans) na die verhoog [...]

3 November, 2015|

Danse Du Ventre Belly Studio bied aan: “Our Student Showcase 2015” en hierdie jaar se titelwenner van Miss Belly SA [...]

Title

Go to Top