Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

3 Junie, 2016|

3 June, 20:00 - 21:30  R180 Gert Struwig ( Cobus Venter ) is ‘n rêrige êrige Grotman. Hy is beslis nie ’n [...]

19 Mei, 2016|

29 May, 16:00 - 17:00  R140 - R160 Net as mens dink jy is uiteindelik klaar: met skole-atletiek en matriekafskeid en studielenings [...]

19 Mei, 2016|

28 May, 20:00 - 22:00  R140 - R160 So, jy't gedink The Bats is 100% Suid-Afrikaans? Wel, jy't nog niks gesien nie, [...]

19 Mei, 2016|

25 May, 20:00 - 21:40  R160 - R200 “Mel Botes & Friends” sal ’n spesiale feesviering wees wanneer Mel sy 50ste verjaarsdag [...]

19 Mei, 2016|

20 May, 20:00 - 21:30  R140 Na 10 jaar in die vermaakbedryf nog steeds daardie een vertoning wat jy nie mag misloop [...]

26 April, 2016|

3 May, 12:00 - 13:30 en 19:30 - 21:00 R50 - R120 The Young Ambassadors het in 1970 hul wêreldwye debuut by [...]

Title

Go to Top