Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

10 Augustus, 2016|

Gisela de Villiers en Robert Brooks sing Schubert in Afrikaans. Philip de Vos se boek Prentjies by ‘n uitstalling word [...]

10 Augustus, 2016|

“Kersfees in Augustus” is 'n CD-vrystelling van oorspronklike Suid-Afrikaanse Kersmusiek. Daar wag ook lekker verrassings op die aand: Die kleredrag [...]

10 Augustus, 2016|

Die gaskunstenaars vir BoekBohaai 2016 is soos volg: Chris Chameleon, Erik Holm, Deborah Steinmar en Joshua na die Reën. Erik [...]

18 Julie, 2016|

29 Julie, 20:00 - 22:00  R150 Son Records bied Aan SHERAAZ live by die Atterbury-Teater met gaskunstenaars Hailey Clark, Lee Scott en [...]

18 Julie, 2016|

28 Julie, 20:00 - 22:00  R140 - R140 Op 28 Julie 2016 bied Margy Pretorius- Schwarzkopf Professional Mrs South Africa Finalis, ’n [...]

18 Julie, 2016|

23 Julie, 19:00 - 21:15  R60 Classical Movements is trots om die Agtste jaarlikse Ihlombe! Suid-Afrikaanse Koorfees aan te kondig, wat twee [...]

18 Julie, 2016|

23 Julie, 8:30 - 14:00  R375 Die toekoms is vol onsekerhede. Maar daar is baie wat jy kan doen om jou en [...]

5 Julie, 2016|

16 Julie, 19:30 - 21:15  20 Julie, 15:00 - 16:45  21 Julie, 19:00 - 20:45  22 Julie, 10:00 - 11:45  R120 O.A.K. Youth Theatre bied aan: THUMBELINA [...]

29 Junie, 2016|

10 Julie, 18:00 - 19:30  R150 Francois van Coke het bekendheid verwerf as die hoofsanger van die gevierde rock groepe, Fokofpolisiekar en [...]

Title

Go to Top