Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

31 Augustus, 2016|

3 September, 15:00 - 17:30  3 September, 19:00 - 21:30  4 September, 15:00 - 17:30  R150 - R180 Helena en Maria Lorca Montoya sal saam met [...]

31 Augustus, 2016|

2 September, 20:00 - 22:30  R160 - R180 “Defending the Caveman” is die toneelstuk met die langste speelvak en mees suksesvolle [...]

31 Augustus, 2016|

1 September, 20:00 - 21:40  R150 Catharina maak haar verskyning op die Atterbury Teater se planke met haar debuut vertoning en CD-vrystelling, [...]

10 Augustus, 2016|

Ons tweede laaste Kaas- en Wynaand vind plaas op 15 Augustus om 19:00 met Bartinney Wyne. “Bartinney is geleë op [...]

10 Augustus, 2016|

BlouWillem vertel staaltjies van sy vele komiese rubrieke. Coenie de Villiers klets saam met BlouWillem oor sy ondervindinge tydens onderhoude [...]

10 Augustus, 2016|

Deon Meyer se nuwe boek “Koors” word bekendgestel. Elna van der Merwe gesels met Deon. Lize Beekman en Jaconell Mouton [...]

Title

Go to Top