Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

27 September, 2016|

8 Oktober, 20:00 - 21:15  9 Oktober, 18:00 - 19:15  R180 - R220 Almal weet wie is Karen Zoid. Sy’t geen voorstelling nodig nie. [...]

19 September, 2016|

1 Oktober, 18:30 - 21:00  R120 Hierdie is ’n verhaal wat handel oor ’n klein dorpie genaamd Eersterust, beter bekend as Poort, [...]

19 September, 2016|

27 September, 18:30 - 20:30  28 September, 18:30 - 20:30 29 September, 18:30 - 20:30 R100 ’n Groep kinders bring ’n verskeidenheid persoonlikhede [...]

13 September, 2016|

24 September, 18:00 - 21:00  R150 - R220 Vir die eerste keer saam op die verhoog, Dr. Tumi (Love & Grace) en [...]

13 September, 2016|

23 September, 20:00 - 21:40  R200 Twee mans, twee lande, twee generasies. Twee sangers, twee dromers, beide deel ’n passie vir muziek [...]

13 September, 2016|

20 September, 20:00 - 21:30  21 September, 20:00 - 21:30  22 September, 20:00 - 21:40  R220 Vir die eerste keer op die planke, ’n [...]

13 September, 2016|

19 September, 19:00 - 20:30 R120 - R150 Hanna Boss, ’n nuwe stem in die Afrikaanse musiekwêreld, se debuut album, [...]

Title

Go to Top