Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

2 Februarie, 2017|

9 Februarie, 20:00 - 22:00 R180 - R200 Die samevoeging van Tobi en Corlea op een verhoog beloof om ’n musikale [...]

24 Januarie, 2017|

3 Februarie, 20:00 - 22:00 4 Februarie, 20:00 - 22:00 5 Februarie, 15:00 - 16:00 R140 Jasper en Fransie trek saam in [...]

16 Januarie, 2017|

24 Januarie, 20:00 - 22:00 25 Januarie, 20:00 - 22:00 26 Januarie, 20:00 - 22:00 27 Januarie, 20:00 - 22:00 28 Januarie, 15:00 - 17:00 28 Januarie, [...]

22 November, 2016|

28 November, 20:00 - 21:30  R180 - R200 Nataniël se onwrikbare geloof in feesvier kry gestalte in sy nuutste vertoning, [...]

22 November, 2016|

25 November, 20:00 - 21:45  R160 Kom en geniet die krag van Suid Afrika se musiek. Die aand kom verskillende [...]

15 November, 2016|

26 November, 20:00 - 22:00  R160 - R180 Bel Canto Ensemble en Mimi Coertse kom saam vir ’n immergewilde Kerskonsert. Die program [...]

15 November, 2016|

23 November, 20:00 - 22:00  R140 - R200 “4 Shows in 1” Featuring Mel Botes Band & Marcato (Ben van Zyl, [...]

15 November, 2016|

18 November, 20:00 - 21:30  R120 - R150 Die kombinasie van die twee sangers is uniek en uiters vermaaklik vir [...]

15 November, 2016|

17 November, 19:00 - 20:30  R150 Kom geniet die betowerende stemtalente van Endija en The Croons. Endija Aleksandra, oorspronklik van [...]

Title

Go to Top