Atterburyteater

teater1

 teater2

teater3

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Atterbury Teaterprogram

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 471 1700
Faks: 012 471 1720 |
E-pos: info@atterburyteater.co.za
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

 

Atterbury Teaternuus

Footloose

In Augustus 2015 spog Hoërskool Garsfontein met hul sewende agtereenvolgende musiekblyspel.  Talle van die talentvolle leerders wat betrokke was by die produksies het na skool...
Read More