Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Atterbury Teater nuus
1 Junie, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Amanda Strydom kombineer in hierdie konsert liedjies uit haar trefferproduksies “Die hele [...]
27 Mei, 20:00 - 21:30 R230 Charl du Plessis is die eerste pianis te wêreld om op Tafelberg klavier te [...]
25 Mei, 19:00 - 22:00 R140 Sheldon McCarthy bied met trots sy konsert: “Piano#17 ' op 25 Mei by die Atterbury Teater [...]
17 Mei, 20:00 - 21:30 R150 Eugene Khoza hervestig komedie in Pretoria en keer terug na die Atterbury Teater! Hierdie [...]
15 Mei, 20:00 - 21:30 16 Mei, 20:00 - 21:30 R135 - R165 Dop, Retief Scholtz se teaterdebuut, is later [...]
14 Mei, 15:00 - 16:30 R160 Droom Martha Droom – 'n Absolute moet vir Moedersdag! Koos van der Merwe keer terug [...]
7 Mei, 20:00 - 21:30 R100 - R180 Nou – meer as 30 jaar na sy afsterwe – word dit duidelik [...]
7 Mei, 17:00 - 18:30 R140 Jannie du Toit sing Jacques Brel se tydlose, beeldryke tekste in Afrikaans, Frans, Engels [...]
7 Mei, 14:00 - 15:30 R140 Lucas se kunsskatkis – bied ’n opwindende palet van verhale, ideale, wysheid en drome. [...]
7 Mei, 10:00 - 11:00 R250 Lochner de Kock en Jannie du Toit Lochner de Kock en Jannie du Toit [...]
5 Mei, 20:00 - 22:00 6 Mei, 20:00 - 22:00 R150 - R170 Gordel solank jou maag vas want jy [...]
4 Mei, 20:00 - 21:30 R160 Ons glo almal moet die wonderlike ervaring beleef van Coenie de Villiers en Anna [...]