Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

17 Julie, 2017|

30 Julie, 16:00 - 17:30 R140 - R160 Dawie de Jager het in die laaste drie maande Suid-Afrika se harte [...]

17 Julie, 2017|

21 Julie, 20:00 - 22:00 22 Julie, 15:00 - 17:00 22 Julie, 20:00 - 22:00 26 Julie, 10:00 - 12:00 [...]

28 Junie, 2017|

2 Julie, 18:00 - 21:30 R180 Die Dave Matthews Tribute Band sal verseker alle gehore, van die mees vurige Dave [...]

Title

Go to Top