Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Atterbury Teater nuus
7 September, 20:00 - 21:30 R160 - R180 “So onner deur die maan “het vanjaar by die KKNK gedebuteer voor [...]
5 September, 20:00 - 21:00 R150 Francois van Coke het roem verwerf as die ikoniese kunstenaar van die legendariese “rock [...]
29 Augustus, 20:00 - 22:30 30 Augustus, 20:00 - 22:30 31 Augustus, 20:00 - 22:30 1 September, 10:00 - 11:30 [...]
27 Augustus, 16:00 - 18:30 R180 - R200 Kraakvars Classics is ’n opwindende nuwe lig-klassieke musiekproduksie vir die kieskeurige musiekliefhebber [...]
26 Augustus, 10:00 - 11:00 R100 ’n Nuwe kindermusiek CD, getiteld ‘Op die Plaas’, is sopas deur Helenè Bester en [...]
24 Augustus, 19:30 - 21:30 25 Augustus, 19:30 - 21:30 R120 - R160 ’n Droom is gebore ’n hele paar [...]
13 Augustus, 16:00 - 17:30 R150 - R170 Mathys trakteer sy gehoor met vertolkings van Leonard Cohen en Koos du [...]
5 Augustus, 20:00 - 21:00 R140 - R160 Eendag lank, lank gelede het Rian van Heerden elke jaar ’n hoogs [...]
3 Augustus, 20:00 - 21:30 R150 - R170 Gordel solank jou maag vas want jy kan ’n spier of twee [...]
2 Augustus, 20:00 - 22:30 R120 - R180 Na die uitstekende huldeblyk vertonings van Pink Floyd: Crazy Diamond en David’s [...]
31 Julie, 19:00 - 20:30 R70 - R100 Hierdie film gee bied ’n beeld van die komplekse wisselwerking tussen die [...]