Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

13 November, 2017|

22 November, 20:00 - 21:30 R150 - R170 Mathys Roets is een van die min kunstenaars in Suid-Afrika wat Leonard [...]

7 November, 2017|

15 November, 20:00 - 22:00 R170 Na ’n lang stilte kom Lize Beekman weer draai op die verhoog van die [...]

30 Oktober, 2017|

12 November, 15:00 - 17:00 R150 - R180 Season Celebrations is ’n feestelike en vreugdevolle samekoms van sangers met gunsteling-duette [...]

24 Oktober, 2017|

5 November, 16:00 - 17:30 R180 - R200 Die "Drie van die Bestes" naamlik Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin [...]

24 Oktober, 2017|

4 November, 20:00 - 21:30 R180 Rocco de Villiers is terug op 4 Nov met ’n genotvolle vertoning propvol gunsteling [...]

16 Oktober, 2017|

28 Oktober, 20:00 - 21:30 R150 - R170 Kom geniet musiekhoogtepunte met ’n verskeidenheid so reg in Anna se styl; [...]

Title

Go to Top