Danse Du Ventre Belly Studio bied aan: “Our Student Showcase 2015” en hierdie jaar se titelwenner van Miss Belly SA Teen van 2015 sal te siene wees.

“Danse du Ventre” is die Franse term vir buikdans. Die Westerse wêreld is vir die eerste keer aan hierdie dans in 1893 by die Chicago World’s Fair blootgestel.

November 15 @ 18:3021:00

R130

Atterbury teater