9 Mei 2018, 20:00 – 21:30

R200

Swing City is die Trio wat bestaan uit Loyiso Bala, Nathan Ro and Graeme Watkins. Hierdie groep is gebore uit n liefde vir jazz, swing en Big band brass! Kom geniet hulle saam met hul ongelooflike horing spelers seksie op 9 Mei by die Atterbury Teater met ’n program van ou gunstelinge en Top 40 liedjies met ’n nuwe “swing”.

9 Mei 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater