2 Augustus, 20:00 – 22:30

R120 – R180

Na die uitstekende huldeblyk vertonings van Pink Floyd: Crazy Diamond en David’s Confession bied Mel Botes die volgende produksie. Sultans of Swing – a Tribute to Dire Straits aan op 2 Augustus met dieselfde puik musikante en die kenmerkende Botes aanslag en briljante kitaarspel. Die vertoning bied ’n totale oorsig van Mark Knopfler se beroemde liedjies soos Money for nothing, Walk of Life, Calling Elvis, Telegraph, Road Romeo and Juliet en die  geliefde Brother in arms  asook  sy solo treffers soos Darling pretty en  Sands of Nevada. Die roemryke loopbaan van Mark Knopfler en sy band word gevolg en uitgebeeld met kreatiewe visuele beeldmateriaal en skouspelagtige verhoog beligting ontwerp deur STORM Productionz.

2 AugustusAtterburyteater