23 September, 20:00 – 21:40 

R200

Twee mans, twee lande, twee generasies. Twee sangers, twee dromers, beide deel ’n passie vir muziek en taal. Stef Bos en Geert Verdickt (van die Vlaamse rockband “Buurman”) laat Noord en Zuid, Nederland,België en ook Suid Afrika stamstroom, ontspoor, uit mekaar val en weer opstaan. Hulle praat oor die lewe, die liefde en die wêreld. Die toekoms, die verlede, die verlange en die onrus. Die einde en die begin.

Atterburyteater