5 Mei 2018, 20:00 – 22:00

R160 – R180

Stef Bos soek naar die KERN van alles. Hij weet hy gaan dit nooit nie vind nie, maar hy bly soek In woorde en songs gedigte en stories. Die ene keer is hy skreeusnaaks, dan weer kry jy hoenervleis. Maar dis levenseg soos die boek van Murray Janson wat sy lewe het verander. Die boek se naam is Waar kom ek vandaan? En dis nou net die vraag wat jy moet stel om by die KERN uit te kom.

5 Mei 2018, 20:00 – 22:00 Atterburyteater