25 Maart 2018, 17:00 – 18:30

R180 – R200

Sluit jou naweek af met ’n glas wyn en die kleurryke harmonieë en akoestiese klanke van die Afrikaanse groep Kaleidoskoop! Hul musiek word vanuit ’n positiewe, dog realistiese oogpunt gekomponeer en bevat ’n broodnodige boodskap van hoop. Kom kyk saam deur

25 Maart 2018, 17:00 – 18:30 Atterburyteater