29 Julie, 20:00 – 22:00 

R150

Son Records bied Aan SHERAAZ live by die Atterbury-Teater met gaskunstenaars Hailey Clark, Lee Scott en Dehan Von Solms.

SHERAAZ olv Herman Steyn is weer terug op die Atterbury-Teater verhoog met ’n splintenuwe vertoning, en die keer saam met stemme uit die boonste rakke. SHERAAZ is ’n instrumentele wêreld musiek groep en speel instrumentele  musiek geinspireerd deur verskeie lande oor die wêreld. Laat hulle unieke klanke jou neem op ’n musiekale reis deur Ierland, Spanje, Afrika, die Middel Ooste en Oos Europa! SHERAAZ is bekend vir hulle energie en jy kan nie anders as om te wil dans en hande klap tydens hulle vertoning nie!

Hulle word ondersteun deur drie top sangers onder meer die talentvolle Lee Scott, die nuwe pop stem Hailey Clark en Dehan Von Solms van Afrikaans Herlaai. Kry nou jou kaartjie!

29 Julie – Atterburyteater