13 February 13, 20:0021:30

R160

Ses Snare vier ‘n vroeë Valentynsdag met “Vier die Liefde”. Die gewilde vertonings van 6 top kitaarspelers is altyd in groot aanvraag en heerlike pret met kwaliteit bekende liedjies. Hierdie keer gaan hulle die mooiste Valentynsdag liedjies uitsoek. Die verrassing is dat die sesde snaar hierdie keer die briljante Mauritz Lotz is! Die ander 5 is Pieter Smith, Leon Ecroignant, Thean Kotze, MD Greyling en Peter Hoven.

Atterburyteater