22 April, 20:00 – 22:00 

R180

“Exclusive Diaries” is ’n vermaaklikheids-ervaring wat musiek en ander kunsvorms op een plek kombineer. Selaelo Selota het met die idee vorendag gekom om interaksie met ander kunstenaars in musiek en ander kunsvorms te hê deur maandelikse geleenthede aan te bied wat ’n storielyn het asook vermaaklik is.

In “Exclusive Diaries” kan Selaelo Selota met elke kunstenaar saamwerk deur sy eie interpretasie van ander kunstenaars se liedjies te deel, asook om ’n narratief van sy eie liedjies te gee.

Beeldende Kunste, Mode, Digkuns en Literêre werke is die ander kunsvorms in “Exclusive Diaries”.

Atterburyteater