12 November, 15:00 – 17:00

R150 – R180

Season Celebrations is ’n feestelike en vreugdevolle samekoms van sangers met gunsteling-duette uit verskeie operas, soos La Traviata, Rigoletto, Die Pêrelvissers en Lakme. Bekende sangers wat optree is Anina Wassermann, Pierre van der Westhuizen, Danie Verster, Laetitia du Plessis en Rex Nigrini.

Die Magalieseberg Kinderkoor, wat internasionaal vereer word, sluit in die tweede deel van die program aan vir ’n wonderlike Kersfees viering.

12 November, 15:00 – 17:00 Atterburyteater