17 Maart, 10:00 – 12:00

R170

’n Spesiale SARIE-oggend vol inspirasie met redakteur Michélle van Breda, kosredakteur Herman Lensing, bekende stylredakteur Fanie Cronjé & skoonheidsredakteur Charis van den Heever Kom kyk, luister & proe hoe die bladsye van SARIE lewe kry op die verhoog! Kaartjieprys sluit ’n SARIE-geskenkpak in.

17 Maart, Atterburyteater

By |2017-03-07T11:31:21+00:007 Maart, 2017|Kultuur, Kuns, Teater|0 Comments

Leave A Comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: