22 Maart 2018, 20:00 – 21:30

R180 – R200

Jo Black met sy lang baard, vellies en diep stem is nog nuut op die toneel, maar hy het vinnig in die harte van Suid-Afrikaners gekruip met sy trefferliedjies en sielstories. Kom luister hoe hy die stories agter die storie sing en vertel.

22 Maart 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater