22 Maart 2018, 10:00 – 11:30

R250

Albei mediese dokters, albei mooi en boonop skoonsusters! Rolene en Ledivia span saam en plaas die kollig op holistiese gesondheid. Hulle sal gesels oor uiterlike én innerlike skoonheid, om gemotiveerd te wees en hoe om die balans in jou lewe te handhaaf. Rolene deel ook lesse uit haar tyd as Mej. Wêreld.

22 Maart 2018, 10:00 – 11:30 Atterburyteater