4 Mei 2018, 20:00 – 21:30

R200 – R220

Gewilde pianis Rocco de Villiers bring nie net ’n versameling van die mooiste musiek ter wereld nie, maar ook ’n nuwe “best of” vrystelling van die mees gewilde, gesluisterde snitte van sy vorige 6 albums BEAUTIFUL BEAUTIFUL PIANO, MORE BEAUTIFUL PIANO, STUNNING, COUNTRYKEYS en BEAUTIFUL BEAUTIFUL HYMNS 1 & 2. Elke snit deur die gehoor gekies.

Liewe Hemel Liewe Aarde, MUSIC BOX DANCER, you raise me up, HOW GREAT THOU ART, edelweiss, KLA 1 KLA 2 KLA 3 KLA 4, anna aeroplane, chariots of fire, jim muller keurspel, AMAZING GRACE is net ’n paar van die stukke waarna die gehoor kan uitsien.

Op sy eie unieke manier – EEN ROCCO, EEN KLAVIER, EEN PAKKLERE – maar soveel meer.

Rocco se cd’s, DVDs en Bladmusiek vir klavier beskikbaar by die deur.

4 Mei 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater