Suid Afrika se gunsteling pianis, Rocco de Villiers het homself die afgelope 3 dekades beywer om die mooiste musiek ter wêreld te speel. Rocco se reis na net die mooiste musiek, het hom by verskeie plekke laat stilstaan en vertoef.

Rocco probeer met al sy musiek, en veral die nuwe versameling van geestelike musiek die seer en lelik van daarbuite net so tikkie mooier maak deur sy beste talent – die om met die klavier musiek te maak.

Jerusalem, Heilig Heilig Heilig, Amazing Grace, Blye Versekering, Ave Maria, Glory Glory Hallelujah, die mooie Stille Nag, en immergroen geestelike treffers soos Hoe Groot is U, Wat n vriend het ons in Jesus en natuurlik die Onse Vader.

Oktober 9 @ 20:0021:30

R150