6 Desember, 20:00 – 21:00
7 Desember, 20:00 – 21:00
8 Desember, 20:00 – 21:00
9 Desember, 20:00 – 21:00
10 Desember, 17:00 – 18:00

R220 – R240

’n Feestelike aanbieding deur Nataniël. Hierdie is die perfekte vertoning om ’n moeilike jaar te groet en die nuwe jaar, wat hopelik ’n tyd van vooruitgang en groter gemoedsrus sal bring, te verwelkom. Geïnspireer deur 1946 liedjie, COME RAIN OR COME SHINE vier Nataniël volharding, met musiek deur van die wêreld se grootste sangers, wat in hulle leeftyd almal beroemd en geliefd was, maar a.g.v. kleinlikheid en segregasie die diensingange van hulle teaters moes gebruik.

Diskriminasie dwarsdeur  hulle loopbane, het hulle onsterflik en inspirerende gemaak, die werklike leiers van generasies van denkers en die wat met vreugde en liefde lewe. REIGN OR SHINE bied lighartige en fantastiese stories in Afrikaans en Engels, geskryf deur Nataniël, ’n trots anti-politiese verhoogkunstenaar.

Hy deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (baskitaar) en Peter Auret(perkussie). Kostuums deur Floris.

Geen kinders onder 15.

6 Desember, 20:00 – 21:00 Atterburyteater – UITVERKOOP
7 Desember, 20:00 – 21:00
 Atterburyteater – UITVERKOOP
8 Desember, 20:00 – 21:00
 Atterburyteater – UITVERKOOP
9 Desember, 20:00 – 21:00
 Atterburyteater – UITVERKOOP
10 Desember, 17:00 – 18:00
 Atterburyteater