3 April 2018, 10:00 – 11:00
3 April 2018, 14:00 – 15:00

R100

Rapunzel is ’n moderne Pantomime wat op die oorspronklike storie gebaseer is. Dis ’n bietjie gek en skreeusnaaks en jonk en oud sal skaterlag. Dit is betowerend met massas aksie, karate en snaakse liedjies. Om die “damsel-in-distress” te red verskyn Great Prince Boogie-Woogie (wat langs Mnr. Ramaphosa se plaas woon) om Rapunzel te red. Hy is eintlik oppad na die Idols oudisie….nogal in Nkandla.

Hierdie is voorwaar ’n eg Suid Afrikaanse Rapunzel, glad nie konvensionaal nie. Die gehoor word genooi om deel te neem, te lag en skree en groot pret te hê.

3 April 2018, 10:00 – 11:00 Atterburyteater
3 April 2018, 14:00 – 15:00 – Atterburyteater