23 Julie, 8:30 – 14:00 

R375

Die toekoms is vol onsekerhede. Maar daar is baie wat jy kan doen om jou en jou gesin se welskap van kenners soos Dawie Roodt, Moeletsi Mbeki en Nico van Gijsen deur toe bring. Hulle pak vrae soos: Hoe lyk die politieke en ekonomiese landskap vorentoe? Gaan die ANC nog lank regeer? Gaan die Rand herstel? En: Wat behoort jy te doen om jou welvaart te beskerm en selfs te groei? Dawie, Moeletsi en Nico sal jou vrae beantwoord en ook Tim du Plessis, Hanlie Retief en Waldimar Pelser tree op. Die gaskunstenaar en seremoniemeester is Marion Holm. Kaartjies teen R375 sluit in versnaperinge, tee of koffie en middagete in.

23 Julie – Atterburyteater