29 Januarie 2018, 20:00 – 21:00

R180

Dingetjies en Goetertjies is die derde produksie en eenmanstuk aangebied deur Jonathan van die Oos Rand, wat handel oor die alledaagse dingetjies en goetertjies van die lewe. Hy probeer veral sin maak van dingetjies en goetertjies wat ons maklik kan irriteer van mekaar.

Bekende sê-goed soos “Lekker boys”, “Da vat hy”, “Okeey” en “Olraait” van Jonathan van die Oos Rand, is algemeen onder Suid-Afrikaners. Radio Raps se oorspronklike materiaal van Jonathan op Youtube steek by die 3 miljoen kyke verby.

29 Januarie 2018, 20:00 – 21:00 Atterburyteater