20 Oktober, 19:00 – 21:00
21 Oktober, 10:00 – 12:00
21 Oktober, 14:30 – 16:30

R120

Pardoemsie is ’n jong hondjie wat altyd pardoems in die moeilikheid beland. Appeliefie besluit om wolf skaapwagter te maak en stel Pardoemsie aan om die 7 lieflike madeliefies op te pas. Maar dan verdwyn die Madeliefies! Het Snoekie die kat iets daarmee te doen? Of het die snertwurms dit opgeëet? Dalk het Lulu of Lizzy die lastige buurdogtertjies iets daarmee te doen!? Of dalk die Flapper?
Kom kyk en vind uit! Pardoemsie en die sewe Madeliefies is geskik vir oud en jonk!
Bespreek: www.ynotdrama.co.za
Kontak 082 496 1079

 

20 Oktober, 19:00 – 21:00 Atterburyteater
21 Oktober, 10:00 – 12:00
 Atterburyteater
21 Oktober, 14:30 – 16:30
 Atterburyteater