4 Mei, 20:00 – 21:30

R160

Ons glo almal moet die wonderlike ervaring beleef van Coenie de Villiers en Anna Davel wat saam sing in “Oud, Nuut en Blou” wat plaasvind 4 Mei by Atterbury Teater. Hierdie konsert, wat in verskeie tale is, sal jou inspireer waar Coenie en Anna, saam met Akustika, ongelooflike nuwe musiek genres verken. Die vertoning sal jou neem op ’n reis van herinneringe met van die mooiste ballades. Maak seker jy bespreek vroegtydig jou kaartjie want dit gaan verseker ’n hoogtepunt in die 2017 kalender wees!

Atterburyteater