eNCA eNUUS wys opening van Triomfkliniek

Gehalte mediese sorg is nie geredelik vir almal beskore nie, en daarom het Atterbury besluit om by te dra om dit vir almal toeganklik te maak.

Triomfkliniek is op Woensdag, 23 Julie 2014 oopgestel.

Video