Op 20 Augustus 2015, sal daar 4 uiteenlopende kunstenaars saam op een verhoog optree, elkeen uniek in hul eie reg.  SHERAAZ, ‘Lisa Katzke, Almarie du Preez  asook ANDERS span saam om die gehoor op ‘n musikale reis te neem. Van die instrumentale klanke van SHERAAZ, die klassieke melodieë van Lisa Katzke en inspirerende lirieke van Almarie du Preez tot die baie gewilde “Anders”.  “Ons sal sing”, sal verseker ‘n ongelooflike ervaring vir die hele familie verskaf en aan elkeen se spesifieke smaak voldoen.

Atterburyteater: 20 Augustus 20:0021:30