20 May, 20:0021:30 

R140

Na 10 jaar in die vermaakbedryf nog steeds daardie een vertoning wat jy nie mag misloop nie… Navi Redd is Hanno, Killer, Schalk, Hennie en Sparky. Ouer, gryser, wyser, beter…

Die rebelle van a capella vermaak jou weer met ’n produksie propvol treffers…. elk verwerk op die unieke Navi Redd manier.

Geen “back-tracks”, geen musiekinstrumente! ’n Mengsel van stem, klank, humor en energie wat jy nie mag misloop nie.

Die bekende Richard Loring reken: “Navi Redd is een van daardie skaars soorte kunstenaars wat jou betower met hul stemklankvaardighede en oorspronklikheid.

Atterburyteater