15 Februarie 2018, 20:00 – 21:30
16 Februarie 2018, 20:00 – 21:30

R220 – R240

Nataniël was nog nooit bekend vir die sing van liefdesliedjies nie. Hy sing oor die lewe, die dood, vreugde, oorlog, vrede, individualiteit, fanilies, spoke, gewigsverlies, persoonlike oortuigings, geloof, twyfel en waagmoed, maar selde oor verliefdes.

Vir slegs twee aande bied hy THE LOVE COLLECTION aan, ’n program van sy persoonlike keuses van die mooiste, mees ongewone, mees tydlose, verrassende en oorspronklike liefdesliedere. Heel deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), en Werner Spies (bas).

’n Kaalkopwinkel is beskikbaar in die foyer.

Geen kinders onder 15.

15 Februarie 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater

16 Februarie 2018, 20:00 – 21:30 Atterburyteater