30 Maart, 19:30 – 20:30

R100

Mandi Du Plooy-Baard gesels met Nadia Beukes en medeskrywer Jana van der Merwe by hierdie musikale boekbekendstelling met gaskunstenaars, Dinamiese Dames: Edrien Erasmus, Marisa Drummond en Melissa Bam.

Atterburyteater