8 Julie, 20:0022:30 

R200

THAPELO TIPS beter bekend as THE SHAMPOONAIZA van die SABC Sportprogram “Sport at 10” sal ons deur sy eenmanreis neem vanaf kindsbeen af tot super “funny man” wat al alles was …. Altaar dienaar, swartbelt in karateka, danschoreograaf, kerksanger en ’n deeltydse engel!!

’n Natuurlik snaakse ou wie jy nie mag misloop nie. 

Atterburyteater