Dis vir Atterbury ‘n groot plesier om Afrikaanse kunstenaars te help met ‘n platform om uitdrukking te gee aan hule talent. Van skolevlak tot openbare vermaak, kompetisies tot konserte, as dit Afrikaans is, is Atterbury daar!
Musieknuus
Swing City
9 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R200 Swing City is die Trio wat bestaan uit Loyiso Bala, Nathan Ro and [...]
Carpenters Retrospective
6 Mei 2018, 17:00 - 19:00 R150 - R190 ’n Huldeblyk aan die een van die beste sangduo’s van alle [...]
Karlien van Jaarsveld & Orkes – Sing vir Liefde!
5 Mei 2018, 20:00 - 21:00 R160 - R180 KARLIEN VAN JAARSVELD, multi platinum kunstenaar tree op met ’n 3 [...]
Stef Bos – Kern
5 Mei 2018, 20:00 - 22:00 R160 - R180 Stef Bos soek naar die KERN van alles. Hij weet hy [...]
Rocco De Villiers, Liewe Hemel Liewe Aarde
4 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R200 - R220 Gewilde pianis Rocco de Villiers bring nie net ’n versameling van [...]
Pink Floyd – The Greatest Hits
2 Mei 2018, 20:00 - 22:00 R160 - R200 Die liefhebbers van Rock en grootste aanhangers van een van die [...]