Dis vir Atterbury ‘n groot plesier om Afrikaanse kunstenaars te help met ‘n platform om uitdrukking te gee aan hule talent. Van skolevlak tot openbare vermaak, kompetisies tot konserte, as dit Afrikaans is, is Atterbury daar!
Musieknuus
Mathys Roets – Draai wiel draai
29 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Mathys sing van sy nuwe liedjies. Mathys sing van sy gunstelinge. [...]
Karin Hougaard: GREPE
27 Mei 2018, 17:00 - 18:30 R160 - R180 Musieklegende Karin Hougaard bly al sedert 2008 in die Verenigde State. [...]
Steffie le Roux – Dans in die reën
25 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Met Steffie le Roux se warm persoonlikheid en lekkerte oor die [...]
Kurt Darren – Ballades
21 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R200 Almal ken Kurt se dans musiek, en meeste mense het al die dansvloer [...]
Twee: Sirkels (album bekendstelling)
17 Mei 2018, 20:00 - 22:00 R150 - R175 Kort op die hakke van hul eerste weghol sukses album, Piekniek [...]
Drie van die Bestes – 20 Jaar Later
13 Mei 2018, 17:00 - 18:30 R180 - R200 “Drie van die Bestes” – Kevin Leo, Mathys Roets en Danie [...]