Musiek

Dis vir Atterbury ‘n groot plesier om Afrikaanse kunstenaars te help met ‘n platform om uitdrukking te gee aan hule talent. Van skolevlak tot openbare vermaak, kompetisies tot konserte, as dit Afrikaans is, is Atterbury daar!

Musieknuus

Blomtrein

11 November, 20:00 – 21:30  R140 – R160 Blomtrein stel in September 2016 hul debuut album bekend. Die album bestaan uit 10 akoestiese rock snitte, alles oorspronklike...
Read More