Dis vir Atterbury ‘n groot plesier om Afrikaanse kunstenaars te help met ‘n platform om uitdrukking te gee aan hule talent. Van skolevlak tot openbare vermaak, kompetisies tot konserte, as dit Afrikaans is, is Atterbury daar!
Musieknuus
Radio Kalahari Orkes
8 Mei 2019, 20:00 - 21:30 R160 - R180 RKO se musiek strek van ’n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, [...]
André Schwartz & Coenie de Villiers: “Grensloos”
28 April 2019, 14:30 - 16:00 R160 – R180 Twee van die bekendste musikante in Suid-Afrika werk vir die heel [...]
CH2 & The Fire Gypsies
14 April 2019, 17:00 - 18:30 R180 – R200 Gypsies is van toeka se dae al deel van die mees [...]
Charl du Plessis: IMPROMPTU
13 April 2019, 20:00 - 21:30 R140 – R240 Charl du Plessis keer terug na die Atterbury Teater met sy [...]
Infinity Worship Night
10 April 2019, 19:30 - 22:00 R50 Infinity Worship se grootste droom, na die massiewe sukses by die Infinity Teater [...]
OPTOG! Drie van die Bestes
9 April 2019, 20:00 - 21:30 R200 Met Kevin Leo, Danie Niehaus en Mathys Roets Drie fenomenale stemme wat as [...]